indigoblog.wordpress.com
Anders | Pixels op \'n Indigo Blokkie
https://indigoblog.wordpress.com/2008/01/14/anders
Pixels op ’n Indigo Blokkie. Januarie 14, 2008 at 2:06 nm ( Pixels. Anders as ander jare, het hierdie een nie so goed vir my begin nie. Ek moes geweet het, toe laas jaar se laaste snikke in gille verander, dat dinge bietjie anders gaan wees… Flou oujaars partytjies doen dit ook nie vir my nie! Toe dink ek, dit moet ‘n ‘teken’ wees – hehehe, ja sure, né! Dit moet nou maar eers so lyk – weet nie waar ek my header gebêre het nie. Mag hierdie jaar vir julle propvol wees van aangename anders-geite! Januarie 1...
indigoblog.wordpress.com
Krismiskoek | Pixels op \'n Indigo Blokkie
https://indigoblog.wordpress.com/2007/11/15/krismiskoek
Pixels op ’n Indigo Blokkie. November 15, 2007 at 2:03 vm ( Pixels. Is dit net ek, of raak vrugtekoek regtig lekkerder hoe ouer ‘n mens word? As kind kon ek dit net nooit in my lyf kry nie, en al die ‘ou’ mense het gesmul daaraan. Teen die derde stuk, ‘n paar dae later, was ek hooked. Die jaar daarna het dieselfde resep krismiskoek weer hier aangekom – teen Krismis was daar nie eers meer krummeltjies oor nie. Eergister het ons weer ons geliefde krismiskoek gekry! My kinders kry dit ook nie afgesluk nie!
indigoblog.wordpress.com
Kinders en vakansie | Pixels op \'n Indigo Blokkie
https://indigoblog.wordpress.com/2007/11/30/kinders-en-vakansie
Pixels op ’n Indigo Blokkie. November 30, 2007 at 1:10 nm ( Pixels. Ons is nog net een week in die skoolvakansie in en ek is al klaar moedeloos! My kind sê sy’s verveeld! Sy soek maatjies. (Ek kan verstaan dat dit nie vir ‘n 8-jarige lekker is om net heeldag met ‘n 20 maande oue ‘baba’ te speel nie… maar ‘baba’ verstaan dit glad nie! En meeste van die maatjies is al weg vir die vakansie! Want sussie is dan hier by die huis! En die weer speel ook nie saam nie. Dit reën elke nou en dan. Desember 1, 2007 at...
indigoblog.wordpress.com
‘n Vinnige een… | Pixels op \'n Indigo Blokkie
https://indigoblog.wordpress.com/2008/02/13/n-vinnige-een
Pixels op ’n Indigo Blokkie. 8216;n Vinnige een…. Februarie 13, 2008 at 10:24 vm ( Pixels. Ek het lanklaas ‘n ietsie kom sê hier op my blou blok, en ek sien daar’s ‘n vreeslike ‘ge-taggery’ aan die gang. So, net om darem te wys ek ignoreer julle glad nie, sal ek gou die nodige doen. Ek weet die lysie van 10 dinge wat my af-tick is. Laas-week, maar hier is dit in elk geval:. Doen bietjie iets daaraan! Jis, ek was ook daar en weet dis harde, partykeer ondankbare werk! 8 As ek by ‘n toilet aankom en d...
hexi.wordpress.com
‘n Nuwe Begin… | Haai jinne mense...kom in!
https://hexi.wordpress.com/2008/01/11/n-nuwe-begin
Haai jinne mense…kom in! Laquo; Afsluiting van 2007. Het ek te ver gegaan? 8216;n Nuwe Begin…. Uiteindelik kry ek kans om gou iets neer te skribbel! Nog net ‘n week terug by die werk en ek is al klaar weer lus vir verlof! Ek het darm nog so 4 daggies oor, maar sal hulle maar bêre vir later. Hoe was julle Feestyd? Myne was so lekka! Het Moeder gaan visit in Witbank (whoo-hooo! Julle moenie vergeet nie, hy (Renier) verjaar 18 Januarie! Francois het nog steeds net twee tande en is al 9maande oud! Skoen, Est...
indigoblog.wordpress.com
My Hero | Pixels op \'n Indigo Blokkie
https://indigoblog.wordpress.com/2008/01/18/my-hero
Pixels op ’n Indigo Blokkie. Januarie 18, 2008 at 8:55 vm ( Pixels. Mams, jy’s altyd daar vir my… van lipstiffie-soentjies op my voorkop toe ek nog klein was, tot nou waar jy soos ‘n ware Ouma my kindertjies versorg en lief het met jou hele hart! Hoe begin ek dankie sê vir alles wat jy my geleer het, vir my gedoen het, en veral vir dit wat jy net verstaan… en aanvaar. Ek is so ongelooflik gelukkig om jou nog hier by my te hê. Jy is werlik die wind onder. So lief vir jou, Mamma! I want you to know I know ...
indigoblog.wordpress.com
Pixels op \'n Indigo Blokkie | Page 2
https://indigoblog.wordpress.com/page/2
Pixels op ’n Indigo Blokkie. November 12, 2007 at 2:00 vm ( Pixels. Daar was ‘n paar mense wat gevra het waar hulle my songs kan download. Wel, dis nou ook beskikbaar by http:/ www.streetlamp.co.za/. Ek is nog steeds by http:/ myspace.com/soniasinclair. As jy sommer net vinnig wil gaan luister en maklik by ander kunstenaars se ‘spasies’ wil uitkom! Julle moet ‘n fantastiese week hê. (Myne gaan baie besig wees! November 7, 2007 at 12:24 vm ( Pixels. Ek wonder so bietjie vanaand…. Sy praat so tussen my din...
indigoblog.wordpress.com
Rooi Blertse | Pixels op \'n Indigo Blokkie
https://indigoblog.wordpress.com/2007/11/27/rooi-blertse
Pixels op ’n Indigo Blokkie. November 27, 2007 at 2:00 nm ( Pixels. Ek dink ek moet dalk vir ‘n rukkie my blog eerder Rooi Blertse. Want ek is, om dit sagkuns te stel, baie die m*#$%*r in! Om so te sukkel om ‘n lyn te kry om te werk is mos verregaande… for goodness sake, as ek in Pofadder of Koekenaap gebly het, het ek dit miskien verstaan, maar ek bly in Pretoria! November 27, 2007 at 2:27 nm. Hey, welkom terug! Ons het net so na jou verlang. November 27, 2007 at 2:31 nm. BTW, ek tag jou ook nou sommer!
indigoblog.wordpress.com
Februarie | 2008 | Pixels op \'n Indigo Blokkie
https://indigoblog.wordpress.com/2008/02
Pixels op ’n Indigo Blokkie. 8216;n Vinnige een…. Februarie 13, 2008 at 10:24 vm ( Pixels. Ek het lanklaas ‘n ietsie kom sê hier op my blou blok, en ek sien daar’s ‘n vreeslike ‘ge-taggery’ aan die gang. So, net om darem te wys ek ignoreer julle glad nie, sal ek gou die nodige doen. Ek weet die lysie van 10 dinge wat my af-tick is. Laas-week, maar hier is dit in elk geval:. Doen bietjie iets daaraan! Jis, ek was ook daar en weet dis harde, partykeer ondankbare werk! 8 As ek by ‘n toilet aankom en d...
indigoblog.wordpress.com
Cheers vir eers… | Pixels op \'n Indigo Blokkie
https://indigoblog.wordpress.com/2007/12/12/cheers-vir-eers
Pixels op ’n Indigo Blokkie. Cheers vir eers…. Desember 12, 2007 at 1:53 nm ( Pixels. Ek het die afdraende pad gekry! En my voete kan skaars byhou… Nou’s ek reg vir vakansie hou! Eers nog ‘n rukkie by die huis rond wees en dan die groot kamp aandurf. Op hierdie stadium gee ek regtig nie eers om as ons, tent en al ‘wegspoel’ hierdie jaar nie – ek wil net weg wees van alledaagse dinge! Vir dié van julle wat vakansie het, geniet ‘n welverdiende break! Ek sê vir eers, “Koebaai”! Desember 12, 2007 at 7:43 nm.